Goeie Nuus van Ongekende Vreugde

25 Oordenkings vir Kerstyd deur John Piper

God se Onbeskryflike Geskenk: Die Seun van God Verskyn

Elk van die 25 daaglikse oordenkings beklemtoon ‘n Skrifgedeelte en ‘n kort besinning daarvan. Hierdie daaglikse leeswerk, is ideaal vir persoonlike studie en huisgodsdiens. Dit is ‘n uitstekende manier om die grootsheid, van verlossing as gevolg van die geboorte van Jesus Christus, te oordink.

“‘Goeie Nuus van Ongekende Vreugde’ bring ‘n vars ontdekking van die grootsheid van Kersfees, binne ons bereik. Wat ‘n seën vir besige mense (…) om [elke dag] na te dink oor Jesus ons Verlosser – te rus, bly te wees, en te laat herleef!” (Ray Ortlund)

‘n Skatkis van Waarhede t.o.v. Jesus!

Hierdie boek van Kersoordenkings is daarop gemik om Jesus in die middelpunt van jou vakansietyd te plaas. Hierdie oordenkings is saamgestel uit van die werke van John Piper.

Deel die vreugde van Kersfees

© 2021 IMPRINTON Training and Equipping